Ons Plek Directory Listing Info

YR




YR

KOTCLP SNO E E RI D 2113 596 670 az.oc.kelpsno.www Baie dankie vir u belangstelling Ons Plek Directory is 'n aanlyn gids vir Volkseie besighede & entrepreneurs ....'n Algehele besigheidsnetwerk. Daar is reeds meer as 600 ondernemings deel van ons platform en hierdie besighede wissel van dames wat koeksisters bak vanuit hul huis kombuis tot motorwerktuigkundiges, vakansie behuising, venue-en gastehuis eienaars na boekhouers, skrynwerkers en naaldwerksters. Ons doelwit is om dorp vir dorp elke volkseie kleinsake eienaar, eenmansaak en entrepreneur te lys op ons aanlyn gids om so die netwerk te vergroot en produk- en diens verskaffers met kliente en kopers in kontak met mekaar te bring. Ons diens stop egter nie daar nie. Ons Plek Directory is baie aktief op sosiale media en elke nuwe "listing" voer outomaties deur vanaf die webblad na ons Facebook Besigheidsblad en Twitter waarvandaan dit weer in twee van ons facebook groepe gedeel word. Ons het ook 'n app beskikbaar in Google Play Store wat gratis deur enige persoon gebruik kan word om dienste of produkte op te spoor. Hierdie app het ook die voordeel van push notifications. Dit beteken dat elke persoon wat die app op sy foon het 'n direkte boodskap kry op die app wanneer daar 'n spesiale aanbod is op n produk of miskien 'n funksie in sy area is wat hy kan bywoon. Om jou besigheid te lys op ons gids en van al ons dienste gebruik te maak kos SLEGS 'n EENMALIGE FOOI VAN R100. Daar is geen maandelikse fooie en geen ekstra kostes aan verbonde nie en dit is vir 'n lewenslange listing. Met ander woorde, jy betaal nie weer nadat 'n sekere tydperk verstreke is nie. Jy het niks om te verloor nie! Jy kan jou besigheid lys deur op die skakel te kliek en die aanlyn vorm in te vul. Betalingsbesonderhede is onderaan hierdie skrywe. Ons werk nie per debietorder nie. Sien addissionele pakket opsies en skakels op die volgende twee bladsye. Voltooi die listing vorm hier om jou onderneming te lys op die gids. Vriendelike Groete Isabella Oosthuizen Stigter en Eienaar Ons Plek Directory (PTY)Ltd 556052 - edokkaT - 383 7238 5826 - kejT BNF - yrotceriD kelP snO bl1

YR

bl2

556052 - edokkaT - 383 7238 5826 - kejT BNF - yrotceriD kelP snO . p a k s doo b u o j n i n a a g n i l a t e b n a v s y w e b e i d g e h n e r e m m o n e i s p o t e k k a p e i d d l e m , ê h l i w o b r e i h s e i s po e i d n a v n e e y j n e i d n i p a k s d o o b p p a s t a h w n ' s n o r i v r u u t S .ein gnitgilprev n' ein ne leenoispo si gnikrameb aidem elaisos riv seispo ellA ppa sno po taakkalp uoj nav seisnetrevda noitacifiton hsuP 2 esuek uoj nav eisnivorp eid nav dalbsgnidnal eid po dalbbew eid po gnisalp sredreetrevda poT tiu si sitarg taw dalb ne epeorg eie es yrotceriD kelP snO an sgnisalp 3 eid tiuls tiD epeorg koobecaF ni lekaks eisnetrevda yrotceriD kelP snO uoj tem emaset taakkalp eid nav sgnisalP 05 eisnetrevda taakkalP 1 nav prewtnO 00.004R - 5 TEKKAP DNAAM esuek uoj nav eisnivorp eid nav dalbsgnidnal eid po dalbbew eid po gnisalp sredreetrevda poT tiu si sitarg taw dalb ne epeorg eie es yrotceriD kelP snO an sgnisalp 3 eid tiuls tiD epeorg koobecaF ni lekaks eisnetrevda yrotceriD kelP snO uoj tem emaset taakkalp eid nav sgnisalP 05 eisnetrevda taakkalP 1 nav prewtnO 00.003R - 4 TEKKAP DNAAM esuek uoj nav eisnivorp eid nav dalbsgnidnal eid po dalbbew eid po gnisalp sredreetrevda poT tiu si sitarg taw dalb ne epeorg eie es yrotceriD kelP snO an sgnisalp 3 eid tiuls tiD epeorg koobecaF ni lekaks eisnetrevda yrotceriD kelP snO uoj nav sgnisalP 05 00.002R - 3 TEKKAP DNAAM tiu si sitarg taw dalb ne epeorg eie es yrotceriD kelP snO an sgnisalp 3 eid tiuls tiD epeorg koobecaF ni lekaks eisnetrevda yrotceriD kelP snO uoj tem emaset taakkalp eid nav sgnisalP 05 eisnetrevda taakkalP 1 nav prewtnO 00.051R - 2 TEKKAP DNAAM tiu si sitarg taw dalb ne epeorg eie es yrotceriD kelP snO an sgnisalp 3 eid tiuls tiD epeorg koobecaF ni lekaks eisnetrevda yrotceriD kelP snO uoj nav sgnisalP 05 00.05R - 1 TEKKAP DNAAM ettekkaP dnaaM Hier volg 'n opsomming van die verskeie pakkette wat ons addissioneel beskikbaar het vir sosiale media bemarking van jou onderneming. 2113 596 670 az.oc.kelpsno.www YR KOTCLP SNO E E RI D

bl2

YR

KOTCLP SNO E E RI D 2113 596 670 az.oc.kelpsno.www Vind en volg ons op sosiale media en laai die gratis toepassing (app) af. https://play.google.com/store/apps/details?id=com.yeboapps.apps.android5fb84596a518c https://www.facebook.com/www.onsplek.co.za https://www.facebook.com/groups/557840904923970 https://www.facebook.com/groups/337772947547202 https://www.facebook.com/groups/onsplekdirectory https://www.instagram.com/onsplekdirectory/?hl=en https://twitter.com/isabell39035314 www.onsplek.co.za 556052 - edokkaT - 383 7238 5826 - kejT BNF - yrotceriD kelP snO bl3

YR



Flipbook Gallery

Magazines Gallery

Catalogs Gallery

Reports Gallery

Flyers Gallery

Portfolios Gallery

Art Gallery

Home


Fleepit Digital © 2021