Griffie News Term 1 2025

GRIFFIE NEWS




GRIFFIE NEWS

TERM 1 - 2025 Breaking News BE BOLD; FLY HIGH OUR BOLD GRIFFIES To be bold means to act with courage, confidence, and a willingness to take risks or face challenges, stepping outside of one's comfort zone and embracing new opportunities. Throughout this term our Griffies have embraced each aspect of what it takes to be bold. Like the eaglets grow one feather at a time, our learners have grown this term. May your wings span even further the rest of the year. HIGHLIGHTS OF TERM 1 OF 2025 A new surface for our netball courts. Our netball and rugby tournament (u/11 and u/13 placing first for rugby and our netball receiving the bronze medal. 11 of our learners received their SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) colours. Our Senior ensemble had their first practice. Our Junior choir performed alongside the Graz Boy’s choir from Austria. Our cricket stars u/13 won 11 out 12 matches and our u/15s ending second in the promotional league. Our u/14 and u/15 team received their new rugby jerseys. 7 hockey boys and 1 hockey girl were selected for the Eden practice teams. Daniel Anker selected for the Eden Biathlon team. Our great chess achievements.

GRIFFIE NEWS

team

EDITORIAL Happiness Mothapo Makidas Danna Kay-cee Pietersen Azetha Arends Alulutho Blaauw Ayathandwa Dlayedwa Amy Marajh Lilitha Pieterse Willdene Piedt Lea de Kock Azariah Coerecius Ruscka Plaatjies Kylie Merckel Siyolise Msikinya Chloe Barnard Grace Yade-Massengo

team

NUWE ONDERWYSERS

DEUR LEA DE KOCK Aan die begin van 2025, was daar ‘n paar nuwe gesigte by Van Reede verwelkom. Ek het met drie van hulle ‘n onderhoud gevoer, en hier is hoe dit gegaan het: Die eerste persoon op my lys was juffrou Alta Malan, ‘n nuwe graad-9 onderwyseres wat Natuurwetenskappe en Tegnologie aanbied. Sy is ‘n landloop afrigter en ‘n passievolle tuinier. In haar kort tyd hier, het sy agtergekom dat die skool soos ‘n tweede huis vir leerders is. Sy sê dat sy dit geniet om hier skool te gee, en streef daarna om seker te maak dat al haar leerders hul volle potensiaal bereik. Juffrou Lezanne Potgieter was volgende. Sy is ‘n Afrikaans onderwyseres wat vir graad 5 en 6 klasgee. Sy verdryf haar tyd deur in die natuur te stap. Juffrou Potgieter is ook ‘n netbal en tennis afrigter vir die skool. Haar doel is om ‘n positiewe verskil in ‘n leerder se lewe te maak deur ‘n goeie voorbeeld vir hulle te stel.

NUWE ONDERWYSERS

NUWE ONDERWYSERS

DEUR LEA DE KOCK Meneer Andrew Heydenrych was die laaste persoon op my lys. Hy rig rugby af en het ‘n liefde vir swem en visvang. Hy onderrig tale (Afrikaans en Engels) en bied selfs PSW aan. Meneer Heydenrych se leuse is “Never give up on learning because life never stops teaching”, en daarom streef hy om ‘n 100% slaagsyfer te behaal. Ek sluit af deur te sê: Ek hoop dat Van Reede nog hoër hoogtes sal bereik met die byvoeging van hierdie toegewyde onderwysers, en ek wens hulle alle sterkte toe vir wat die toekoms inhou.

NUWE ONDERWYSERS

DIE GEVARE VAN

GROEPSDRUK DEUR WILLDENE PIEDT Namate tieners meer onafhanklik van hul ouers word, word hul vriende méér belangrik. Negatiewe groepsdruk vind plaas wanneer tieners deur hul vriende beïnvloed om by onwettige aktiwiteite betrokke te word. Die behoeftes van ‘n tiener is om by die groep in te pas, vriende speel ’n belangrike rol in tieners se lewe en hul sal enige iets doen om hul vriende te behou. Groepsdruk kan ook die rede wees hoekom tieners hul respek verloor. Deur te sien hoe hul vriende met hul ouers praat , dink hul dat dit die regte ding is. Daarom luister tieners nie meer na hul ouers nie en praat terug. Tieners raak betrokke by dwelmmisbruik, onvanpaste gedrag en misdaad. As gevolg van vriende wat hulle dwing / probeer oortuig. Onbeplande swangerskappe kan nagevolge hê, wat hul toekoms kan beïnvloed. Dus is groepsdruk sleg vir tieners, omdat hulle vriende hulle beïnvloed, hulle respek verloor en hulle word betrokke by dwelmmisbruik. Daar is verskeie maniere om groepsdruk te hanteer, maar die algemeenste manier is om selfbeheersing te beoefen. Dit is belangrik om gemotiveerd te bly en goeie kommunikasie vaardighede te ontwikkel, want goeie kommunikasie vaardighede help jou om “Nee” te sê vir die verkeerde dinge, sodat jy by jou waardes hou.

DIE GEVARE VAN

‘n Dag in die lewe van ‘n

grondslagfase onderwyser DEUR KAY-CEE PIETERSEN   Stop en dink gou vinnig hoe dit moet voel om ‘n onderwyser te wees nie net enige onderwyser nie, ‘n grondslagfase onderwyser. Elke dag moet hulle met leerders werk wat partykeer baie moeilik kan wees om te hanteer. Gelukkig weet juffrou Human net hoe om dit te doen. Die juffrou het ‘n wonderlike manier om die klas stil te hou. Terwyl sy ‘n groep leerders op die mat laat sit om wiskunde vebeteringe te doen,  is die res van die leerders by hul sitplekke besig om aan te gaan met die vorige werk wat onvoltooid is.  Sy vat hulle 9 op ‘n slag om verbeteringe te doen om seker te maak almal verstaan wat aangaan. Baie belangrik: as die kinders nie verstaan nie,  gil sy nie op hulle nie en sy verduidelik weer oor sodat hulle kan verstaan en ek dink alle onderwysers moet dit doen. Sy het my baie welkom laat voel terwyl ek in haar klas was en wanneer sy nie besig was met leerders nie het sy met my ‘n gesprek gevoer en raai wat, ek was tot beloon met n fizzer. As die leerders nie gehoorsaam is nie vra sy hulle in ‘n baie kalm stemtoon om hulle te gedra. Sy het vir hulle baie mooi verduidelik hoe die “spotlight evening” werk  wat vroeg aan die begin van volgende kwartaal sal plaasvind. Die leerders moes 3-D vorms bou en sy het ‘n stadige voorbeeld vir hulle gemaak sodat hulle kan verstaan.  Juffrou Human het Mei  2024  gegradueer. Sy is ‘n slim, mooi en ‘n gawe onderwyser wat baie omgee oor haar leerders. Sy is ook een van die afrigters by die Van Reede trompoppies. Verlede jaar was sy ook die SWD-trompoppiespan se hulpafrigter waar hulle by die nasionale  kampioenskappe deelgeneem het. Ek dink sy  kan gesien word as ‘n voorbeeld vir  baie jongelinge om op ‘n jong ouderdom hulle drome te volg.

‘n Dag in die lewe van ‘n

ANIMAL WELFARE

AND THE IMPORTANCE OF IT BY CHLOE barnard At the end of term one the animal welfare form was distributed. This fundraiser is an annual event to try and make a difference in our community. Jenelle George (a grade eight learner) explains the gist of the fundraiser, “We have to do chores in order to raise the money that we put on our forms to give to the animals in need.” Animal welfare encompasses the physical and mental well-being of the animals. Encompassing their freedom, health, nutrition and comfort from pain and suffering. They will also have the ability to express natural behaviour. As Van Reede, we buy food, toys and blankets for the cats and dogs at the animal shelters (with the money the learners have raised). There have also been times where we would ask the learners to also bring food for the cats and dogs then we take all the food the learners brought to school and we divide the food between the animal shelters. It is important for us as people to look after animals and treat them with respect and compassion, making sure they live lives free from suffering and that we create a society that values kindness and empathy. “To help animals that don’t have homes to sleep in and don’t have food to eat. By helping animal shelters we strive for a saying called UBUNTU,” said Siyolise Msikinya. I call on all Griffies to take part in this initiative and spread awareness. Remember that all forms and contributions must be handed in on the 17th of April.     

ANIMAL WELFARE

BEST FRIENDS By Alulutho Blaauw

What is a best friend? A best friend is one who you consider your closest companion, an individual you trust deeply, confide in, and share a strong bond with, often providing emotional support and companionship.  A couple of best friends in high school is Karabo Nakin and Ova Mphuthing (grade 9 learners). They became friends through a friend and have currently been friends for 8 years. If one were to describe their friendship it would be described as a Tom-and-Jerry type of friendship. They bond by playing soccer and hockey as they both have an interest in the above-mentioned sports / activities.  The second pair of best friends is Minentle Mposile and Nosipho Ndlazi (grade 7 learners). They have been best friends for 2 years and their friendship can be described as a Spongebob-and-Patrick type of friendship. They visit each other's houses and play games, sit and chill and dance together. Last but not least we have Mapalane Kekana and Lebogang Shikwambane (grade 3 learners). They have been friends for 3 years meaning from when they were in grade 1. They also have a Spongebob-and-Patrick type of friendship. When together they draw, play games and create jokes. As you can see we have many best friends and all of these above-mentioned friendships started at school. In conclusion school is not just a place for learning but a place to meet new people, create friendships and memories together.

BEST FRIENDS By Alulutho Blaauw

skaak & atletiek

Deur Azariah Coerecius Skaakspelers en atlete se harde werk word beloon met wonderlike resultate. Atletiekspan se oorwinnings: Beide hoërskool- en laerskool atlete het hierdie atletiekseisoen groot toewyding en deursettingsvermoë getoon. Die volgende hoërskool leerders het deel gevorm van die Oudtshoorn Span en het Oudtshoorn by die Eden-byeenkoms verteenwoordig: Thando Mgqweto Johandre Prinsloo Clay Goliath Ashli-Mae Niemand Chloe May Grace Yade-Massengo Mbalenthle Tyatya Hailey Barnies Elke atleet het indrukwekkende talent en harde werk getoon. Baie geluk aan die volgende hoërskool atlete wat presteer het in atletiek en hulle Eden-kleure ontvang het: Thando Mgqweto o.14 - verspring Hailey Barnies o.15 - discus Ashli-Mae Niemand o.17 - hoogspring Die volgende laerskool atlete was deel van die Oudtshoornspan en het bygedra tot die algehele sukses van die seisoen: Georgia Cupido Rachel Boamah Edan Cloete Tsegofatso Motshabi Tinashe Lamula Allison Brits Gracious Mahlalela Jan-Louis de Jager

skaak & atletiek



Flipbook Gallery

Magazines Gallery

Catalogs Gallery

Reports Gallery

Flyers Gallery

Portfolios Gallery

Art Gallery

Home


Fleepit Digital © 2021