Mini- en Bulletjie Dag 2025
I start this day with a prayer in my heart: Thank you dear Jesus for my ability to play rugby. Thank you for running, laughing and tears. Thank you for teaching me about winning and losing which helps creating a successful me. Jesus help me to play nicely without getting angry. Thank you to my coaches and parents for helping me to get here. At the end of this day, be with everyone on their way. Thank you Jesus for keeping us safe and loving us so much. AMEN Gebed van ‘n Netbal dogtertjie Liewe Jesus U het my geskape om enig in my soort te wees. Daar is niemand soos ek nie ! Vandag is ek deel van ‘n span en ek wil vir u dankie sê vir elkeen van ons se talente. Jesus, dankie vir ons juffrou en al die liefde en energie wat sy op elke netbaldogtertjie uitstort ! Dankie vir ‘n mamma en ‘n pappa, ouma en oupa, wat nie van my verwag om iemand te wees wat ek nie is nie. Dankie vir elkeen wat my vandag gaan aanspoor om mooi netbal te speel en elke oomblik te geniet ! Amen
ouers, kinders en ondersteuners wat hierdie dag Thank you to all Drakensig staff members, parents, children and supporters who
MINI NETBAL / BULLETJIE RUGBY Deelnemende skole Laerskool Drakensig Primary Laerskool Dr Annecke Laerskool Ohrigstad Laerskool Tzaneen Fauna Park Primary School LA Primary School Schiettocht Primary School / Participating Schools Laerskool Mariepskop Laerskool Phalaborwa-Noord Laerskool Phalaborwa-Suid Laerskool Steelpoort Kingfisher Phalaborwa Academy Southern Cross Reëls - Rules Drakensig Bulletjie- en Mini-Netbaldag 10 Mei 2025 Baie dankie dat u aan ons Mini-sportdag gaan deelneem. Alle inligting is op die brief asook die program vir die wedstryde. Thank you for attending the Mini-Sportday. All relevant information regarding Game schedules are available in the letter or Program. Program: Plek/Place: Laerskool Drakensig Primary, Hoedspruit Registrasie/Registration (LAPA): 07:00 – 07:30 Reëlbespreking/Rules Discussion: 07:30 Mini Netbal (Grasbane) Bulletjie rugby (Rugbyveld) Opening en verwelkoming (Paviljoen/Pavilion): 07:45 - 07:55 Eerste netbal wedstryde begin/ First Netball game starts at: 08:00 Eerste rugby wedstryde begin/ First Rugby game starts at: 08:00 Laaste wedstryd eindig Last games end at: 13:30 .
• Wedstryde begin stiptelik om 08:00. / Matches start at 8:00 sharp! • Die doel is om liefde, genot en goeie sportmangees te kweek. / The goal is to install love, enjoyment and good sportsmanship. • GEEN ouers mag op die baan wees nie, slegs ‘n afrigter en skeidsregter / NO parents are allowed on the court, only the coach and an umpire. • Wedstryde is verkort, sodat ons nie die dag te lank uitrek nie; 7min, halftyd, 7 min. / Matches are only 7 min, halftime, 7 min for players to enjoy and not be exhausted. • Mini-netbal reëls geld vir 0/7 tot 0/9, skuif posisies./ Mini netball rules apply u/7 – u/9 (move positions) • Elke wedstryd begin en eindig met ‘n sirene./ The start and end of each game will be indicated with a serene. • Afrigters het koeverte ontvang met sertifikate en ysiekaartjies./ Coaches receive envelope with certificates and ice-lolly tickets. • Elke skool voorsien ‘n skeidsregter vir wedstryde./ Each school must provide an umpire for their matches. • Geniet die dag saam met julle dogtertjies./ Enjoy the day with your little netball players. ➢ Wedstryde: 2 helftes van 7 min elk met 1 min rustyd ➢ Matches: 2 halves of 7 min each with 1 min half time ➢ Die skeidsregters moet gekies word tussen die twee skole wat teen mekaar speel. ➢ The referees must be chosen between the two schools playing against each other.
om van die dag ‘n sukses Dankie vir u ondersteuning en Thank you for your Drive safely
0/7 -0/8 Mini Netbal veld Bulletjie Rugby Veld Bus Parkering Toegang hek Publiek Parkering Laerskool Drakensig Bulletjie- en Mini Netbaldag 2025
Fleepit Digital © 2021